Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wette teen rassiste
Wette teen rassiste [boodskap #34964 is 'n antwoord op boodskap #34966] |
Sat, 30 September 2000 00:00  |
Ferdi Greyling[1]
Boodskappe: 15 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Daar word gese nuwe wetgewing word beoog om rassisme,
rasse-beledigings en die verspreiding van rassistiese idees krimineel
strafbaar te maak.
Great idee, sê ek!
Ek ondersteun dit ten volle dat rassiste opgespoor en aangekla word.
Daar word gese minimim strawwe van ses maande in die tronk word beoog
vir iemand wat 'n rassistiese belediging kwytraak.
Maksimum 10 jaar.
Gaan groot sports wees.
|
|
|
Re: Wette teen rassiste [boodskap #34965 is 'n antwoord op boodskap #34964] |
Sat, 30 September 2000 00:00   |
Nasty Quaker
Boodskappe: 72 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Liewe land, waar woon jy??!! Dit IS LANK-REEDS onwettig om rassistiese
opmerkings te maak. Dit is strafbaar, en ageerbaar. Rassisme is 'n ding van
die verlede, en almal moet maar daarmee vredemaak, of bitter swaarkry.
Kom by, mense, die res van die wereld kyk. En soos een ou gese het -- wat
vir wit goed is, is ook vir swart goed.
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:39db3fdb.30820353@news.icon.co.za...
>
>
> Daar word gese nuwe wetgewing word beoog om rassisme,
> rasse-beledigings en die verspreiding van rassistiese idees krimineel
> strafbaar te maak.
>
> Great idee, sê ek!
>
> Ek ondersteun dit ten volle dat rassiste opgespoor en aangekla word.
> Daar word gese minimim strawwe van ses maande in die tronk word beoog
> vir iemand wat 'n rassistiese belediging kwytraak.
>
> Maksimum 10 jaar.
>
> Gaan groot sports wees.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35028 is 'n antwoord op boodskap #34966] |
Mon, 02 October 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Elaine wrote:
> en die wet waak nie net teen rassisme nie,
> maar ook teen seksisme, haatspraak, verkleinering, ens.
>
Dus dieselfde wet wat ons hier in Kanada het.
Gloudina
|
|
|
Re: Wette teen rassiste [boodskap #35029 is 'n antwoord op boodskap #34966] |
Mon, 02 October 2000 00:00   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee Nasty, hierdie is 'n nuwe wet. Daar sal 'n spesiale hof ingestel word
en jy sal jou pel bv hof toe kan sleep as hy voor jou die woord "kaffer"
gebruik en jy voel offended.
Anders as in ander howe is jy in die een skuldig totdat jy onskuldig bewys
is, in plaas daarvan om onskuldig totdat jy skuldig bewys is te wees.
Dit is baie eenvoudig gesien, en die wet waak nie net teen rassisme nie,
maar ook teen seksisme, haatspraak, verkleinering, ens.
Elaine
Nasty Quaker skryf in boodskap news:0iuB5.337$Oj3.367504@news.uswest.net...
> Liewe land, waar woon jy??!! Dit IS LANK-REEDS onwettig om rassistiese
> opmerkings te maak. Dit is strafbaar, en ageerbaar. Rassisme is 'n ding van
> die verlede, en almal moet maar daarmee vredemaak, of bitter swaarkry.
>
> Kom by, mense, die res van die wereld kyk. En soos een ou gese het -- wat
> vir wit goed is, is ook vir swart goed.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:54:58 UTC 2025
|