Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Bestaan "De Kat" nog? Het hulle 'n web page?
|
|
Re: Bestaan "De Kat" nog? Het hulle 'n web page? [boodskap #28562 is 'n antwoord op boodskap #28536] |
Tue, 21 December 1999 00:00 |
Afro Ozzie
Boodskappe: 37 Geregistreer: December 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ja, Max Du Preez is die nuwe redakteur. Sover ek weet was hul by
de...@pentapub.co.za Ek weet egter nie of hulle nog by Penta
Publikasies is nie.
Kersgroete aan almal
Cheers uit Oz
In article ,
"Jan F G" wrote:
> Ek wil graag weet of De Kat nog bestaan en indien wel, is hulle op die web?
>
>
Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
|
|
|
Re: Bestaan "De Kat" nog? Het hulle 'n web page? [boodskap #28563 is 'n antwoord op boodskap #28562] |
Tue, 21 December 1999 00:00 |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Afro Ozzie wrote:
>
> Ja, Max Du Preez is die nuwe redakteur. Sover ek weet was hul by
> de...@pentapub.co.za Ek weet egter nie of hulle nog by Penta
> Publikasies is nie.
>
Deeeeddddd! Verkeerd - Max het blykbaar verkas - vroeg Desember al. Lyk
my de Kat bly maar in de K*k!
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Mon Dec 30 16:20:41 UTC 2024
|