|
|
|
Re: Verstaanbaar [boodskap #33551 is 'n antwoord op boodskap #33548] |
Sun, 20 August 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Kobus wolfaardt wrote:
> Ek swat my statika op.
>
> Ek skryf more oggend.
>
Wel. wel, wel. Die een behoort te studeer
(ek het nog nie van "statika" gehoor nie,
wel van "statistiek.") Die ander een sit en
tik op die rekenaar in die diepte van die
nag (slaap manlief al?) As manlief more
opstaan, dan vind hy uit dat sy vrou oornag
'n affair gehad het met 'n outjie wat nog nie
droog agter die ore is nie, en wat more ook
heelwaarskynlik sy statika gaan druip. Ek
wag asemloos na die volgende hoofstuk in
die verhaal. Waar dit nog vroegaand is.
|
|
|
|
|
Re: Verstaanbaar [boodskap #33577 is 'n antwoord op boodskap #33548] |
Mon, 21 August 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Protus wrote:
> Klink of jyself sit en wag op 'n date. Is jy beskikbaar? Hoe oud is
> jy? Vanwat ek op die argiewe sien is jy 'n kleurling - het jy nog jou
> boonste voortande?
>
Nee dankie. Ek is getroud met 'n warmbloedige
Afrikaner, nie 'n floue afskynsel soos jy wat
rassistiese uitings maak nie. Arme goed, al wat
julle kan doen om te wys julle is macho, is om
vrouens te beledig en te dink julle is "beter" as
mans wat nie "wit" is nie. Kyk na jou arms.
Is jy nou rerig "wit"?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Verstaanbaar [boodskap #33601 is 'n antwoord op boodskap #33590] |
Tue, 22 August 2000 00:00  |
koos
Boodskappe: 137 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina, moontlik 'n albino?
"Lou" skryf in boodskap news:39A17D27.463C36C9@hotmail.com.dinges...
>
>
> @home.com wrote:
>>
>> Protus wrote:
>>
>>> Klink of jyself sit en wag op 'n date. Is jy beskikbaar? Hoe oud is
>>> jy? Vanwat ek op die argiewe sien is jy 'n kleurling - het jy nog jou
>>> boonste voortande?
>>>
>>
>> Nee dankie. Ek is getroud met 'n warmbloedige
>> Afrikaner,
>
> Definisie van 'n Afrikaner - Iemand wat Afrikaans praat ...
|
|
|