Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aktiniese strale
Aktiniese strale [boodskap #124894] |
Sun, 03 March 2019 12:35 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Aktiniese strale is die onsigbare elektromagnetiese golwe, aanwesig in sonlig. Onder hulle is ultraviolette strale en hulle het ’n uitwerking op fotografiese films.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Mar 05 02:48:50 UTC 2025
|