Tuis » Taal » Ensiklopedie » Abydos
Abydos [boodskap #124755] |
Sun, 10 February 2019 15:10 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Abydos kan na een van die volgende verwys:
(1) Ou stad, Klein-Asië; tuiste van Leander, wat deur die Hellespont geswem het om sy geliefde Hero te besoek; toneel van die skipbrug in 480 v.C. deur Xerxes gebou.
2. Vroeëre stad in Egipte; sy tempel en graftes is nou puinhope.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 27 16:14:30 UTC 2025
|