Tuis » Taal » Ensiklopedie » Waterpoort
Waterpoort [boodskap #124532] |
Sun, 20 January 2019 18:44 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Waterpoort is 'n dorp in die Magatoberge, Noord-Transvaal. Bekend vir sy steengroewe wat die materiaal gelewer het vir die bou van baie belangrike geboue in Pretoria en elders.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Feb 28 08:30:12 UTC 2025
|