Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tsetsevlieg (Glossina morsitans)
Tsetsevlieg [boodskap #124228] |
Thu, 17 January 2019 06:51 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Tsetsevlieg (Glossina morsitans) is 'n insek, draer van die parasiet bekend as Trypanosoma brucei, wat slaapsiekte veroorsaak. Dit was die oorsaak van die ontvolking van groot dele van Sentraal-Afrika. Onder beeste is die tsetsevlieg verantwoordelik vir Nagana. Dit word nou beswaarlik in Suidelike Afrika aangetref, behalwe in Malawi en sekere dele van Zambië.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 23:33:14 UTC 2025
|