Tuis » Taal » Ensiklopedie » Trek-Lugdiens
Trek-Lugdiens [boodskap #124208] |
Wed, 16 January 2019 06:15 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Trek-Lugdiens was 'n lugredery wat tussen Suid-Afrika en Europa, in besonder Duitsland, diens gedoen het. Dit is op 23 September 1953 gestig met Tom Meredith en Fanie Botha as hoofaandeelhouers. Die diens is op 3 Oktober dieselfde jaar met een Dakota ZS-DIY begin en in 1994 gestaak.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Skakel: http://www.trekairways.co.za/
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Mon Feb 24 22:44:56 UTC 2025
|