Tuis » Taal » Ensiklopedie » Toweel, Victor
Toweel, Victor [boodskap #124195] |
Tue, 15 January 2019 19:14 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Victor Toweel was 'n Suid-Afrikaanse bokskampioen. In 1928 in Benoni, Transvaal, gebore en ontvang opleiding aan die Christian Brother’s College, Boksburg. Hy begin op 9-jarige leeftyd boks en wen 298 van sy eerste 300 amateurgevegte. As ’n kapokgewig was hy die eerste Suid-Afrikaner wat ’n wêreldtitel verower het in sy geveg teen Manuel Ortiz op 31 Maart 1950. Hy het op 21 Maart 1953 teen Jimmy Carruthers verloor.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 01 19:12:12 UTC 2025
|