Tuis » Taal » Ensiklopedie » Suidelike Bontrok-Laksman (Nilaus brubru)
Suidelike Bontrok-Laksman [boodskap #124060] |
Sun, 13 January 2019 10:37 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Suidelike Bontrok-Laksman (Nilaus brubru) is 'n klein insekte-etende voël van die fiskaal-familie wat in die Kalahari, Oranje-Vrystaat en in Natal aangetref word. Swart-en-wit soos die janfiskaal, maar kleiner en het ’n fluiterige stem.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Mar 11 03:20:24 UTC 2025
|