Tuis » Taal » Ensiklopedie » Suid-Afrikaanse Noodhulpliga
Suid-Afrikaanse Noodhulpliga [boodskap #124046] |
Sun, 13 January 2019 08:55 |
![](/images/custom_avatars/4214.gif) |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Suid-Afrikaanse Noodhulpliga is 'n Afrikaner-organisasie wat baie ooreenstem met die Rooikruis en die St. John-Ambulansbrigade. Op 16 April 1935 deur die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging in Pretoria gestig. Funksioneer op ’n landswye grondslag en het afdelings vir noodhulp, tuisverpleging ens.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 02:55:23 UTC 2025
|