Tuis » Taal » Ensiklopedie » Stigting Simon van der Stel
Stigting Simon van der Stel [boodskap #123999] |
Sat, 12 January 2019 19:47 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Stigting Simon van der Stel is vernoem na goewerneur Simon van der Stel. Op 9 April 1959 gestig vir die beskerming van historiese geboue en ander oudhede in Suid-Afrika.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Feb 25 11:41:40 UTC 2025
|