Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Steynsrus is 'n dorp naby Lindley in die Oranje-Vrystaat, vernoem na president M.T. Steyn. Hoofsaaklik 'n boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,255 (695 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.