Tuis » Taal » Ensiklopedie » Steynsburg
Steynsburg [boodskap #123995] |
Sat, 12 January 2019 19:42 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Steynsburg is 'n dorp in Oos-Kaapland, vernoem na Douw Steyn van Bulhoek, oupa van president Kruger, wat glo op die naburige plaas gebore is. In 1873 gestig en word in 1892 ’n munisipaliteit. Tydens die Boere-inval in die Kaap in die Tweede Vryheidsoorlog, het gevegte daar naby plaasgevind. Vandag is dit ’n toonaangewende wolsentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,365 (830 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Feb 18 21:28:27 UTC 2025
|