Tuis » Taal » Ensiklopedie » Spandaukop
Spandaukop [boodskap #123926] |
Sat, 12 January 2019 10:21 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Spandaukop is ’n prominente bergspits naby Graaff-Reinet wat deel is van die Sneeuwberg. Die naam, wat glo afgelei is van die Duitse dorp, Spandau, naby Berlyn, is gegee deur die vroeë Duitse setlaar, Werner.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Mar 05 17:28:48 UTC 2025
|