Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sonderwater
Sonderwater [boodskap #123901] |
Sat, 12 January 2019 08:00 |
![](/images/custom_avatars/4214.gif) |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sonderwater is 'n plaas naby Pretoria waarop ’n groot gedeelte van die Premiermyn geleë is. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog gebruik as leëropleidingsentrum en ook as krygsgevangenekamp vir soveel as 80,000 Italianers.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 08:55:57 UTC 2025
|