Tuis » Taal » Ensiklopedie » Somkele
Somkele [boodskap #123899] |
Sat, 12 January 2019 07:56 |
![](/images/custom_avatars/4214.gif) |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Somkele is 'n dorp in Zoeloeland, vernoem na ’n voormalige opperhoof. Dit het vroeg in die 20ste eeu begin ontwikkel toe ’n steenkoolmyn daar naby geopen en ’n spoorlyn gebou is. Die steenkoolneerslae was egter teleurstellend en die hele skema is laat vaar. Vandag is dit ’n handelsentrum.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 09:03:57 UTC 2025
|