Tuis » Taal » Ensiklopedie » Smith’s Coasters
Smith’s Coasters [boodskap #123869] |
Fri, 11 January 2019 20:11 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Smith’s Coasters was 'n klein skeepvaartredery wat in 1927 deur die firma C.G. Smith & Co. in Durban gestig is. Hoofsaaklik gebruik in die suikerverkeer tussen Suid-Afrikaanse hawens. Dit het in 1966 met die Unicorn Lines saamgesmelt.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Feb 23 04:10:44 UTC 2025
|