Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sasolburg
Sasolburg [boodskap #123705] |
Tue, 08 January 2019 19:02 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sasolburg is 'n dorp in Noord-Vrystaat. Op 14 September 1954 gestig, tesame met die stigting van Sasol (Suid-Afrikaanse Steenkool, Olie- en Gas-korporasie). Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 20,000 (13,000 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 03:30:38 UTC 2025
|