Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sambreelden (Pinus pinea)
Sambreelden [boodskap #123687] |
Tue, 08 January 2019 06:36 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Sambreelden (Pinus pinea) is 'n Mediterreense spesie wat baie in die Kaapse Skiereiland aangeplant word en ’n sonderlinge skoonheid daaraan verleen. Hoog, met sambreelvormige takke. Sien Dennebol.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 09:03:03 UTC 2025
|