Tuis » Taal » Ensiklopedie » Salem
Salem [boodskap #123677] |
Mon, 07 January 2019 06:13 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Salem is 'n dorp in Oos-Kaapland. Deur 1820-Setlaars gestig onder eerw. William Shaw wat die eerste Sondagskool en Metodiste Kerk in Suid-Afrika gestig het. In Hebreeus beteken die naam ‘Vrede’. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 900 (150 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 03:46:41 UTC 2025
|