Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rubbervale
Rubbervale [boodskap #123640] |
Sun, 06 January 2019 16:02 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Rubbervale is 'n dorpie in Oos-Transvaal op die spoorlyn van Messina na Komatipoort. Omstreeks 1909 gestig tydens die wêreldwye rubber-"boom" toe daar die hoop gekoester is om wilde rubber in dié dele aan te plant. Hoofsaaklik 'n boerderysentrum. Swart arbeiders is vroeër jare hier gewerf.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Feb 21 12:53:09 UTC 2025
|