Tuis » Taal » Ensiklopedie » Royal Durban Light Infantry (R.D.L.I.)
Royal Durban Light Infantry [boodskap #123635] |
Sun, 06 January 2019 15:52 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Royal Durban Light Infantry (afgekort R.D.L.I.) was 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid. Op 10 April 1873 gestig. Verrig plaaslike verdedigingswerk in die Zoeloe-oorlog, 1879, veg in die Tweede Vryheidsoorlog, 1899-1902, die Zoeloe-opstand van 1906, die Eerste Wêreldoorlog in Namibië (Suidwes-Afrika) en in die Tweede Wêreldoorlog in Noord-Afrika. Was deel van die garnisoen wat deur die vyand by Tobruk gevange geneem is. Veg later met die 6de Suid-Afrikaanse Pantserdivisie in Italië.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Mon Mar 03 03:27:14 UTC 2025
|