Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rosmead-Aansluiting
Rosmead-Aansluiting [boodskap #123624] |
Sun, 06 January 2019 15:34 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Rosmead-Aansluiting was oorspronklik bekend as Middelburgweg. In 1880 gestig en vernoem na lord Rosmead (sir Hercules Robins), Goewerneur van die Kaapkolonie. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,340 (388 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 22:30:52 UTC 2025
|