Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Idioom: ore
Idioom: ore [boodskap #9572] Wed, 28 May 1997 00:00
vira  is tans af-lyn  vira
Boodskappe: 182
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Senior Lid
At de Lange, ek is vies vir jou! Ek't jou mooi gevra om bietjie verder te
verduidelik oor die donkie en die ore wat aangesit is, maar jy skeep my lelik
af. ;-) Ek is nie tevrede met 'n halwe antwoord nie ... "Seblief tog At, sê
vir my bietjie meer.

Al tergend,
Vira.
Vorige onderwerp: Idioom: SKILPADVERE
Volgende onderwerp: Idioom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 20:05:39 UTC 2025