Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rooikrantz
Rooikrantz [boodskap #123610] |
Sun, 06 January 2019 13:53 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Rooikrantz is 'n gewilde naam vir een van die Australiese wattels met klein mimosa-blommetjies. Ingevoer om die sand van die Kaapse Vlakte te bind. Ongelukkig verdring dit nou baie van die inheemse plantegroei. 'n Wydstrekkende basagtige boom, dikwels gedraai, maar groei selde hoog.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 20 18:05:22 UTC 2025
|