Tuis » Taal » Ensiklopedie » Roast Beef-Eiland
Roast Beef-Eiland [boodskap #123583] |
Sun, 06 January 2019 11:39 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Roast Beef-Eiland is 'n klein eiland naby die kus van Namibie (Suidwes-Afrika), ontgin vir sy ghwano-neerslae. Dit is in 1867 by die Kaapkolonie ingelyf.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Feb 22 19:21:33 UTC 2025
|