Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rivierbrasem (Acanthopagrus berda)
Rivierbrasem [boodskap #123578] |
Sun, 06 January 2019 10:53 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Rivier- of Modderbrasem of Tilapia (Acanthopagrus berda) is 'n vis wat by die kus van Algoabaai (skaars), Natal, Ooskus van Afrika, in die Indiese Oseaan tot Oos-Indië aangetref word. Omtrent 16 duim in Suid-Afrika, maar tot 30 duim in ander streke. Sien Brasem.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 11:13:04 UTC 2025
|