Tuis » Taal » Ensiklopedie » Richardson, Sir Lewis
Richardson, Sir Lewis [boodskap #123556] |
Sat, 05 January 2019 20:14 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sir Lewis Richardson was 'n Suid-Afrikaanse handelspionier. In 1873 in Birmingham gebore. Hy kom in 1881 as kind na Suid-Afrika en vestig hom in Port Elizabeth waar hy een van die leiers in die volstruisveer- en wolbedryf word. Na die Eerste Wêreldoorlog het hy baie bygedra tot die hervestiging van teruggekeerde soldate. In 1934 oorlede.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 20 13:52:49 UTC 2025
|