Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rhodesië en Njassaland, Federasie van
Rhodesië en Njassaland, Federasie van [boodskap #123546] |
Sat, 05 January 2019 19:12 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Federasie van Rhodesië en Njassaland (1953-63) het bestaan uit die selfregerende kolonie van Suid-Rhodesië (tans Zimbabwe) en die Protektorate van Noord-Rhodesië (nou Zambië) en Njassaland (die huidige Malawi). Die totale gebied, meer as 484,000 vk. myl, waarvan Noord-Rhodesië meer as die helfte beslaan het, was groter as die van die Republiek van Suid-Afrika. Sien Sentraal-Afrikaanse Federasie.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 11:23:30 UTC 2025
|