Tuis » Taal » Ensiklopedie » Regiment Suidwestelike Distrikte (R.S.W.D.)
Regiment Suidwestelike Distrikte [boodskap #123512] |
Sat, 05 January 2019 09:02 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Regiment Suidwestelike Distrikte (afgekort R.S.W.D.) was 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid, op 1 April 1934 op Oudtshoorn, Kaapland, gestig. Vrywilligers van hierdie regiment is ingedeel by die 5de Pantsermotorregiment en veg in 1941 in Noord Afrika.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 23:32:06 UTC 2025
|