Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ramblers-Klub
Ramblers-Klub [boodskap #123469] |
Fri, 04 January 2019 19:54 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ramblers-Klub is 'n sportklub in Bloemfontein wat in in 1896 gestig is. Dit is 'n groot klub met afdelings vir rugby, hokkie, krieket, rolbal, tennis ens. Beskik ook oor sy eie gholfbaan.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 08:58:21 UTC 2025
|