Tuis » Taal » Ensiklopedie » Queenstown
Queenstown [boodskap #123458] |
Fri, 04 January 2019 18:41 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Queenstown is 'n dorp in Oos-Kaapland. In 1850 gestig en vernoem na Koningin Victoria. Dit is naby die Katberg geleë en as gevolg van die gevaar van naturelle-aanvalle is dit volgens ’n seshoek-patroon uitgelê om die toegange met artillerie te beheer. Die hoof-oopruimte lê in die middel van hierdie seshoek. Belangrike sentrum vir die wolbedryf en algemene boerderybedrywe. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 37,320 (9,700 Blankes, 3,000 Kleurlinge en 24,500 Bantoes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 02 20:36:35 UTC 2025
|