Tuis » Taal » Ensiklopedie » Prain, Sir Ronald Lindsay
Prain, Sir Ronald Lindsay [boodskap #123413] |
Fri, 04 January 2019 16:30 |
![](/images/custom_avatars/4214.gif) |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sir Ronald Lindsay Prain was 'n Zimbabwiese (Rhodesiese) kapitalis. Op 3 September 1907 in Chile, Suid-Amerika, gebore. Ontvang opleiding aan Cheltenham en raak bedrywig as Londense finansier. In 1953 kom hy na Zimbabwe (Rhodesië), waar hy voorsitter word van die Rhodesian Selection Trust Ltd.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Thu Feb 20 13:57:27 UTC 2025
|