Tuis » Taal » Ensiklopedie » Port Edward
Port Edward [boodskap #123391] |
Fri, 04 January 2019 06:10 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Port Edward is 'n kusoord aan die suidkus van Natal, op die grens van Kaapland, 35 myl van Port Shepstone af. In 1924 gestig en vernoem na die destydse Prins van Wallis (die Hertog van Windsor). Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 300 (120 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 04:53:33 UTC 2025
|