Tuis » Taal » Ensiklopedie » Pilansberg
Pilansberg [boodskap #123348] |
Thu, 03 January 2019 06:41 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pilansberg is 'n bergreeks in Transvaal, vernoem na ’n Betsjoeanahoofman, Pilane. Bekend vanweë sy unieke geologiese formasie — ’n vulkaniese gebied verwant aan die Bosveld-stollingskompleks.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 20 14:06:45 UTC 2025
|