Tuis » Taal » Ensiklopedie » Penvaan
Penvaan [boodskap #123307] |
Wed, 02 January 2019 17:34 |
![](/images/custom_avatars/4214.gif) |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Penvaan is 'n dorpie naby Vryheid in Natal. Die naam is afgelei van ’n Zoeloewoord wat ‘waterbok’ beteken. Die plek is bekend vir die merkwaardige eggo van die omliggende berge.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 08:58:21 UTC 2025
|