Tuis » Taal » Ensiklopedie » Palapye
Palapye [boodskap #123268] |
Mon, 31 December 2018 18:56 |
![](/images/custom_avatars/4214.gif) |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Palapye is 'n dorp in Botswana en setel van die opperhoofde. Deur die beroemde Khama gestig. Met die opkoms van Serowe het sy belangrikheid egter afgeneem. Ook geskryf Palapwe en Palachwe.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 21:26:05 UTC 2025
|