Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ndola
Ndola [boodskap #123123] |
Sun, 30 December 2018 08:26 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ndola is 'n kopermyndorp in Zambië wat in 1924 gestig is. Behalwe koper- en kobaltbehandelingswerke is daar 'n aantal nywerhede en die geriewe brei vinnig uit. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 96,400 (12,400 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 23:51:49 UTC 2025
|