Tuis » Taal » Ensiklopedie » Natalse Veldartillerie (Natal Field Artillery)
Natalse Veldartillerie [boodskap #123110] |
Sun, 30 December 2018 08:09 |
![](/images/custom_avatars/4214.gif) |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Natalse Veldartillerie (Natal Field Artillery; afgekort N.F.A.) was 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid wat later deel word van die Derde Veldregiment, Suid-Afrikaanse Artillerie. Gestig as Natal Field Artillery op 3 Junie 1870. Veg in die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902), in die Eerste Wêreldoorlog (Suidwes-Afrika) en in die Tweede Wêreldoorlog.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Fri Feb 21 05:48:19 UTC 2025
|