Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mount Selinda
Mount Selinda [boodskap #123058] |
Sat, 29 December 2018 15:50 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mount Selinda is 'n dorpie en 'n sendingstasie van die American Board in die ooste van Zimbabwe (Rhodesië), bekend vir sy oerwoudstreek - een van die laaste oorblywendes daar. In 1890 onder die aanmoediging van Cecil Rhodes gestig en bestaan vandag nog.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 20 07:40:36 UTC 2025
|