Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mount Fletcher
Mount Fletcher [boodskap #123055] |
Sat, 29 December 2018 15:46 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mount Fletcher is 'n dorp in die voormalige Transkei; in 1882 gestig en vernoem na 'n kaptein Fletcher wat daar gestasioneer was. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 700 (200 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Feb 28 08:17:18 UTC 2025
|