Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mossie (Ploceidae)
Mossie [boodskap #123051] |
Sat, 29 December 2018 15:31 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Mossie (familie Ploceidae) is 'n voël wat min beskrywing nodig het, word geklassifiseer met die wewers, hoewel sy rowwe, slordige nes dié verbintenis weerspreek. Die mossie is baie mooier as die Engelse Passer domesticus, wat na Durban gebring is.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 23:53:05 UTC 2025
|