Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mosbolletjies
Mosbolletjies [boodskap #123045] |
Sat, 29 December 2018 15:12 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Mosbolletjie is 'n heerlike bolletjie wat volgens 'n ou Kaapse resep met mos (die sap van die ongegiste of gedeeltelik gegiste druiwe) in plaas van met suurdeeg gemaak word. Sien Mos.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 11:10:41 UTC 2025
|