Tuis » Taal » Ensiklopedie » Morgenzon
Morgenzon [boodskap #123035] |
Sat, 29 December 2018 10:57 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Morgenzon is 'n dorp in Oos-Transvaal in 1912 gestig. Boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,616 (510 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Feb 23 04:04:35 UTC 2025
|