Tuis » Taal » Ensiklopedie » Memel
Memel [boodskap #122951] |
Fri, 28 December 2018 20:00 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Memel is 'n dorp naby Vrede in die Oranje-Vrystaat. In 1911 gestig en vernoem na die hawestad Memel in Oos-Pruise (vandag Klaipėda, Litaue). Die naam in Oud-Pruisies beteken om deur water omring te word. Die Seekoeivlei lok jaarliks duisende watervoëls na die gebied, onder andere die skaars Blou- en Mahem-kraanvoëls. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,146 (418 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Feb 18 21:24:07 UTC 2025
|