Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mason, Sir Arthur Weir
Mason, Sir Arthur Weir [boodskap #122913] |
Fri, 28 December 2018 06:04 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sir Arthur Weir Mason was die Regter-president van Transvaal. Op Palmerton, Pondoland, gebore en ontvang opleiding in Bath en aan die Londense Universiteit. Hy keer in 1880 na Suid-Afrika terug en bekwaam hom as prokureur. In 1881 word hy advokaat. Nadat hy in Durban gepraktiseer het, sluit hy aan by Hathom & Mason van Pietermaritzburg en in 1896 word hy regter in Natal. Hy word in 1902 na die Transvaalse regbank verplaas. Hy word Regter-president in 1923 en is op 8 Junie 1924 oorlede.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 09:05:48 UTC 2025
|