Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Musiek
Musiek [boodskap #9313] |
Mon, 12 May 1997 00:00  |
Elmar Deysel
Boodskappe: 3 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Is daar iemand daar buite wat van goeie Afrikaanse musiek hou. Iets
soos Koos Kombuis, Lucas Maree, Johannes Kerkorrel, Laurika Rach, ens.
Is daar ook ander Nataniël fans?!!
Bye
Elmar
|
|
|
|
|
|
Re: Musiek [boodskap #10864 is 'n antwoord op boodskap #9313] |
Tue, 23 September 1997 00:00   |
sheri
Boodskappe: 2 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
> Riana hi, i am so glad you replied to share your musik with me...
I am very interested in rceiveing a copy of Klassic Kramer, Verre Lande
van Andre
Michael , Songs from State of the Heart van Amanda Strydom,
Meer en meer van Anneli van Rooyen.
I really would in particular enjoy musik from kramer and Anneli van
Rooyen (she has a lovely singing voice.!) Perhaps in exchange I could
copy for you (onto tape or audio cd disk) the following: Jeremy Taylor
Originals @1960, Pip Friedman (musical comedian), Afrikano classics (eg
suikerbossie, and Sarie Marais), Les Uys (Afrikaans 1950's musik), and
or more modern musik: Jannie Du Toit, Coenie De Villiers,Koos Du
Plessis, Rina Se treffers, Randall en Koba, Nick taylor (rhodesiaan
songs). You can chose what you want...
All of the above are really wonderful songs and music...
I already have a lot of Laurika Rauch (about 5 of her cds) and I have
Eerste jare of Anneli van Rooyen.
Feel free to contact me by snail mail
PO BOX 91 - 520
AUCKLAND CITY, 1
NEW ZEALAND
PHONE 360 1714.
I d be quite happy to ring you if you kindly gave me your number? thakk
you very much for replying.
sheri
ps Ive just returned recently from a holiday in christchurch, pity i
didnt receive this email earlier...:( :)
''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''' '''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''
> sheri
>
> Ek het die volgende CD's as jy belangstel:
> Klassic Kramer,Stuur groete aan Mannetjies Roux, Verre Lande van Andre
>
> Michael , Songs from State of the Heart van Amanda
> Strydom(uitstekend),
> Meer en meer en Eerste Jare van Anneli van Rooyen, Miljoen van Lucas
> Maree
> en Hot Gates(baie goed) van Laurika Rauch en 'n paar ander.
>
> Riana
> Christchurch NZ
|
|
|
Re: Musiek [boodskap #46301 is 'n antwoord op boodskap #9313] |
Thu, 12 July 2001 06:24   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Het nou eers weer 'n hoop ander dinge om te doen, maar gaan later vandag
kyk, en jou laat weet.
Ek hou van Sade, hoewel sy soms net te smooth kan raak. Sarah gaan ek later
vandag leer ken.
_______________________________________________________
Danielle schreef in berichtnieuws
t42qkt4mp3u6e92jh89tdtuqkqcv1el9hu@4ax.com...
> On Wed, 11 Jul 2001 12:31:19 +0200, "Max" wrote:
>
>> Dankie vir die tip! Vuli Ndela is 'n NICE liedjie, maar daar staan net 90
>> sekondes... Die ander een (Jiva) is 'n pot snot.
>
> Jammer oor die 90 sekondes - maar dit was genoeg vir my! :-)))
> Hou jy van Sade?
>
>> Lekkerrrrrr, die Afrika ritmes...
>
> Ja, dit geniet ek ook soms. Ladysmith Black Mambazo ens. Maar nie
> Brenda Fassi nie. :-)
>
>> Ek het 'n tip terug vir jou. Dido - Thank You (Staan op 63, NL Top 100,
>> www.zoekmp3.nl)
>
> Nice!! Dankie Max. Jy het duidelik goeie smaak, want sy is nou 19 de
> op die US top 20 ook. Sy laat my nogal effe dink aan die Cranberries
> se hoofsangeres - Dolores something or other. Ek hou van die
> Cranberries. :-)
> Daardie mp3 site van jou is rerig handig. Toe kuier ek alweer die
> hele middag daar. Het sommer weer Twarres se liedjie ook weer afgelaai
> . :-)
>
> As jy van Dido hou, sal jy seker ook van Sarah Mclachlan hou? Met
> liquid player kan jy na vollengte MP3's luister, en die lirieke kry,
> ens.
> http://www.sarahmclachlan.com/cddeets.jsp?a=2551
>
> Het jy Musicmatch Jukebox op jou sisteem? Indien nie, gaan kyk
> daarna. Ek het dit die hele tyd gelaai - meestal vir die radio
> stasies. Rerig 'n slim idee - dink ek altans. :-)
> http://www.musicmatch.com
> Jy kan nie daarsonder leef nie!! :-)
>
|
|
|
|
Re: Musiek [boodskap #46341 is 'n antwoord op boodskap #46301] |
Thu, 12 July 2001 16:45   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Smooth Operator van Sade te?
Annette
Max skryf in boodskap news:9ijfui$dci$1@azure.nl.gxn.net...
> Het nou eers weer 'n hoop ander dinge om te doen, maar gaan later vandag
> kyk, en jou laat weet.
>
> Ek hou van Sade, hoewel sy soms net te smooth kan raak. Sarah gaan ek later
> vandag leer ken.
> _______________________________________________________
> Danielle schreef in berichtnieuws
> t42qkt4mp3u6e92jh89tdtuqkqcv1el9hu@4ax.com...
>> On Wed, 11 Jul 2001 12:31:19 +0200, "Max" wrote:
>>
>>> Dankie vir die tip! Vuli Ndela is 'n NICE liedjie, maar daar staan net 90
>>> sekondes... Die ander een (Jiva) is 'n pot snot.
>>
>> Jammer oor die 90 sekondes - maar dit was genoeg vir my! :-)))
>> Hou jy van Sade?
>>
>>> Lekkerrrrrr, die Afrika ritmes...
>>
>> Ja, dit geniet ek ook soms. Ladysmith Black Mambazo ens. Maar nie
>> Brenda Fassi nie. :-)
>>
>>> Ek het 'n tip terug vir jou. Dido - Thank You (Staan op 63, NL Top 100,
>>> www.zoekmp3.nl)
>>
>> Nice!! Dankie Max. Jy het duidelik goeie smaak, want sy is nou 19 de
>> op die US top 20 ook. Sy laat my nogal effe dink aan die Cranberries
>> se hoofsangeres - Dolores something or other. Ek hou van die
>> Cranberries. :-)
>> Daardie mp3 site van jou is rerig handig. Toe kuier ek alweer die
>> hele middag daar. Het sommer weer Twarres se liedjie ook weer afgelaai
>> . :-)
>>
>> As jy van Dido hou, sal jy seker ook van Sarah Mclachlan hou? Met
>> liquid player kan jy na vollengte MP3's luister, en die lirieke kry,
>> ens.
>> http://www.sarahmclachlan.com/cddeets.jsp?a=2551
>>
>> Het jy Musicmatch Jukebox op jou sisteem? Indien nie, gaan kyk
>> daarna. Ek het dit die hele tyd gelaai - meestal vir die radio
>> stasies. Rerig 'n slim idee - dink ek altans. :-)
>> http://www.musicmatch.com
>> Jy kan nie daarsonder leef nie!! :-)
>>
>
|
|
|
Re: Musiek [boodskap #46362 is 'n antwoord op boodskap #9313] |
Fri, 13 July 2001 02:03   |
pop
Boodskappe: 157 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nie van Sade se vorige CD gehou nie, maar het die nuwe een "Lovers
Rock" en
dit is vreeslik mooi, so bluesy en hees en melankolies. Ek luister daarna
by die werk. Ook
na JJ Cale, Moby, Travis en Dido. As jy van country hou Me, ken jy seker
vir
Vince Gill? Ek luister nooit na country nie, maar het nou die aand sit en
kyk
op die TV na n konsert ter ere van Brian Wilson (Beach Boys). Toe ek
aanskakel
sit daar toe n man met langerige hare en sing - soos n nagtegaal, dit was so
mooi
my vel was hoendervleis. Toe hulle die credits rol, toe sien ek dit is ene
Vince Gill.
Sy stem is net so mooi soos Andrea Bocelli. Ek soek nou na n mooi CD van
hom vir
my versameling, en dit sal my eerste country CD ooit wees ! :-)
-a-
me & bobby magee skryf in boodskap news:yTq37.18$a04.133@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Danielle©" wrote in message
> news:2n2skt4kdv5ovcsalnq25v7qptg6s35ng5@4ax.com...
>> On Thu, 12 Jul 2001 18:45:28 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>
> Self kan ek nie juis na Sade luister nie, maar ek is mal oor allerhande
> soort musiek - skryf my eie al vir jare, en my anner helfte vertel vir almal
> van MY ryk en talentvolle stem! Sit my 12 string kitaar daarby, en siedaar!
> Miskien kan ons ng ons eie 'band' stig en daarna luister terwyl ons
> gesels...
>
> Ek geniet The Corrs so af en toe, en neig meer na die nuwe soort country
> toe - Shania Twain, Leanne Rimes en so aan.
>
>> Ek sal vir jare nie na haar luister nie, en dan soms raak ek skielik
>> net weer lus vir haar ryk en talentvolle stem...
>>
>
|
|
|
Re: Musiek [boodskap #46374 is 'n antwoord op boodskap #9313] |
Fri, 13 July 2001 05:57   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Danielle was lanklaas hier gehoor - verlede jaar hier by 'n Franse
Restaurant wat die wonderlikste bruin uiesop voorsit.
Vere kom nou na ArtsCape ( Nico) toe - een van die komponiste - en ek hoop
ook pianiste - is Janine Immelman,
Sy is baie goed - het mos vir D Pascal begelei na Nataniël.
Die band se naam? Wat van Die Gloudina Conspiracy?:)))))
Annette
Danielle skryf in boodskap news:berskt04u70kvgf9e9cgjfs5k7csn0ufp3@4ax.com...
> On Fri, 13 Jul 2001 22:17:49 +1000, "me & bobby magee"
> wrote:
>
>> Self kan ek nie juis na Sade luister nie,
>
> Ek hou van Jazz, miskien is dit ook waarom ek van haar stem hou. Soos
> Pop gesê het, haar nuutste CD is rerig goed, en "makliker" om na te
> luister. Min mense wat ek ken, hou van haar, so ek sal dit nie teen
> jou hou nie! :-)))
>
>> maar ek is mal oor allerhande
>> soort musiek - skryf my eie al vir jare, en my anner helfte vertel vir almal
>> van MY ryk en talentvolle stem! Sit my 12 string kitaar daarby, en siedaar!
>> Miskien kan ons ng ons eie 'band' stig en daarna luister terwyl ons
>> gesels...
>
> Ai, ek wens ek kon sing en gedigte en lirieke skry, maar helaas....my
> talente moet seker iewers anders lê, maar ek weet nog nie wat of waar
> nie. :-)
>
> Jy en Gids, Annette en Max en die ander talentvolle ouens en gals
> moet miskien bymekaar probeer kom. Dit sal nou lekker wees - ons eie
> band!! :-))
> Wat sal julle julleself noem?
>
>> Ek geniet The Corrs so af en toe, en neig meer na die nuwe soort country
>> toe - Shania Twain, Leanne Rimes en so aan.
>
> Die nuwe country geniet ek ook. Maar afhangende van die bui wat ek in
> verkeer, is daar seker bittermin wat ek nie van hou nie - behalwe nou
> vir Rap. Kon dit nog nie onder die knie kry nie. :-)
>
> Ek is ook onder andere baie lief vir OU Cabaret soos Edith Piaf -
> veral haar La Vie En Rose en Non Je Ne Regrette Rien.
>
> Terloops, is Daniële Pascal nog aktief in SA? Ek kan nog die
> wonderlike aande onthou waar ons na haar gaan luister het by 'n
> restaurant daar in Tygervallei - Cafe something or other - naby
> Dion's. Sy met haar honde...ai toggie...:-)
|
|
|
|
|
Re: Musiek [boodskap #46410 is 'n antwoord op boodskap #9313] |
Fri, 13 July 2001 12:37   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
me & bobby magee wrote:
> Ag nee wat, man! Eerder "the Global Bandwagon"?
>
>> Die band se naam? Wat van Die Gloudina Conspiracy?:)))))
>> Annette
Dierbaarheid. Die neuroses! Annette wat nie "Gloudina" uithaar kop kan
kry nie, en die nuwe Australiër wat die papies
kry as hy net die woord "Gloudina" hoor. Word groot, albei
van julle. Wees volwasse. Soos onse Davie.
Tant Hessie Jung
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: MUSIEK [boodskap #50968 is 'n antwoord op boodskap #50943] |
Mon, 01 October 2001 19:26   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> Van snobisme kan jy my nooit beskuldig nie want ek is die
> eerste Suid Afrikaner wat bereid was om my trots in my sak te steek en
> die trappies af te klim na Gloudina!
>
O, nou praat jy vir alle Suid-Afrikaners?
Gloudina
|
|
|
Re: MUSIEK [boodskap #50969 is 'n antwoord op boodskap #50950] |
Mon, 01 October 2001 19:29   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Lou wrote:
> Of wie't in jou cd speler gebollie :)
Lou, die anaal-retentiewe karakter. Merkjy op dat jy in omtrent elke pos
van bollie
praat, of bollie praat?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:55:02 UTC 2025
|