Tuis » Taal » Ensiklopedie » Machilla
Machilla [boodskap #122815] |
Wed, 26 December 2018 10:43 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Machilla was 'n draagbare hangmat wat aan 'n paal hang en deur werkers gedra is. Is vroeër op groot skaal in Mosambiek en elders gebruik. Dit is egter vroeg in die huidige eeu deur die owerhede verbied en is nou byna onbekend.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 20 18:09:32 UTC 2025
|