Tuis » Taal » Ensiklopedie » Luanshya
Luanshya [boodskap #122772] |
Tue, 25 December 2018 16:25 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Luanshya is 'n dorpsgebied in die Koperstreek in Zambië. In 1931 naby die Roan Antelope-kopermyn gestig. Baie van die werknemers woon daar. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 44,000 (4,300 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Feb 21 06:00:47 UTC 2025
|